Home - Geloofstroom
19843
home,page-template,page-template-full_width,page-template-full_width-php,page,page-id-19843,qode-social-login-1.0,qode-restaurant-1.0,woocommerce-no-js,ajax_fade,page_not_loaded,,select-theme-ver-4.4.1,wpb-js-composer js-comp-ver-5.4.7,vc_responsive

Ons is opgeleide, ervare afrigters en leraars wat aanvullende professionele dienste bied aan gemeentes en gelowiges.

 

Dit is ons passie om professionele lewensafrigting, besigheidsafrigting en NLP tegnieke aan te bied vanuit ‘n Christelike perspektief.

 

Word jy lamgelê deur ‘n huidige of toekomstige dilemma in jou lewe, loopbaan of besigheid? Sal dit help om met ‘n opgeleide vertroueling te gesels om jou te help groei en bemoedig? Professionele afrigting kan help.

Die doel van afrigtingsdienste is om jou te begelei in ‘n proses van persoonlike groei. Wat is jou doel? Wat moet jy doen? Is jy gelukkig? Waarheen is jy oppad? Afrigtingsdienste kan help om jou vorentoe te laat beweeg.

Ons is bevoorreg om diensbaar te wees in kinder-en jeugbediening. Ons deel die inhoud van ons aanbiedings gratis en verskaf so ondersteuning aan ander jeugwerkers. Hierdie bediening word befonds deur donasies en ons afrigtingsdienste.

Romeine 12:2 (NLV)

 

Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspartrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe. Dan sal julle goed kan onderskei wat Hy wil hê dat julle moet doen, naamlik dit wat werklik goed en aanvaarbaar en volmaak is.

4352

Koppies koffie

Voorwaardes en bepalings

2860

Volgelinge

2860

Ondersteuners