- BYBELGETROUE INHOUD
- VIR SOEKENDES
- VIR VERRYKING
- SAAM GROEI
Ontdek God se waarheid vir die alledaagse lewe.
Ons skep en versprei gratis inhoud om jou te help die Bybel beter te verstaan, geloof met oortuiging te leef en nader aan Jesus Christus te groei. Vrae welkom.
- BYBELGETROUE INHOUD
- VIR SOEKENDES
- VIR VERRYKING
- SAAM GROEI
Ontdek God se waarheid vir die alledaagse lewe.
Ons skep en versprei gratis inhoud om jou te help die Bybel beter te verstaan, geloof met oortuiging te leef en nader aan Jesus Christus te groei. Vrae welkom.

Bybelonderrig
Artikels, reekse en gesprekke om jou geloof te versterk.

Video’s & Gesprekke
Video's en gesprekke oor geloofsvrae en Bybelse perspektief.

Spreker & Bediening
Herman is beskikbaar vir Woordbediening en werkswinkels

Vakansieprogram
Speel, leer en groei in geloof vir kinders tussen 8 en 12 jaar.
OOR HERMAN DE KOCK
Wedergebore kind van God, ewige student van die Woord, inter-kerklike prediker en ervare leier met ‘n hart vir Bybelonderrig en mense.
Herman het oor baie jare sy bediening uitgeleef terwyl hy ‘n voltydse loopbaan in die bankwese gevolg het. Hy is ‘n gereelde bydraer tot JUIG! Tydskrif en bedien op uitnodiging in gemeentes, besighede en ander organisasies.
- Teologiese Opleiding
- Ervare Spreker
- Apologetiek & Bybelonderrig
- Leierskap
- Teologiese Opleiding
- Ervare Spreker
- Apolotiek & Bybelonderrig
- Leierskap
HOE ONS JOU KAN BYSTAAN
Bybelonderrig
Prakties hulpmiddels, artikels en onderrig om die Bybel te leer, verstaan en toepas.
Video's & Gesprekke
Verken kort video's en gesprekke oor geloofsvrae en Bybelse waarhede.
Spreker & Bediening
Prediking, werkswinkels en bediening op uitnodiging vir gemeentes en groepe.
Vakansieprogramme
Speel-en-leer vakansieprogramme vir kinders (8 - 12 jaar) saam met jong groepleiers.
NUUTSTE INHOUD
- ORGANISASIES
- Bedieninge
- Groepe
Nooi Herman as spreker vir julle volgende geleentheid.
Herman is beskikbaar vir prediking, werkswinkels, jeug-en-gesinsbediening, leierskap en meer.
Help ons om die Woord te versprei
Jou ondersteuning maak dit moontlik om Bybelgetroue inhoud te skep, bedienings geleenthede aan te bied en meer mens met die liefde van Christus te bereik.
8 - 12 Jariges
Vakansieprogram wat geloof lewendig maak!
Sing, speel, leer en groei saam met vriende! Ons vakansieprogram is vol Bybelstories, speletjies, kreatiewe aktiwiteite en pret.
- 29 Junie - 3 Julie 2026
- George Vryburgers Gebou
- R250 per kind
- 29 Junie - 3 Julie 2026
- George Vryburgers Gebou
- R250 per kind
“As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.”