- Praktiese hulpmiddels
- Bybelse Waarhede
- Inspirasie
Aanbiedings om impak te maak
Die bedoeling met ons aanbiedings is om nuwe bedieningsgeleenthede te skep en bestaande bedienge te komplimenteer en ondersteun.
Wat ons aanbied
Kies die aanbieding wat die beste by jou gemeente, skool of groep se behoeftes pas. Ons sien uit darna om saam met jou ‘n impak te maak vir God se Koninkryk.
Nooi Herman as Spreker
Prediking, werkswinkels en bediening op uitnodiging vir gemeentes en groepe.
Vakansieprogramme
Speel-en-leer vakansieprogramme vir kinders (8 - 12 jaar) saam met jong groepleiers.
Help ons om die Woord te versprei
Jou ondersteuning maak dit moontlik om Bybelgetroue inhoud te skep, bedienings geleenthede aan te bied en meer mens met die liefde van Christus te bereik.