Afrigtingsdienste - Geloofstroom
21497
page-template-default,page,page-id-21497,qode-social-login-1.0,qode-restaurant-1.0,woocommerce-no-js,ajax_fade,page_not_loaded,,select-theme-ver-4.4.1,wpb-js-composer js-comp-ver-5.4.7,vc_responsive
Afrigtingsdienste

 

Hieronder is ons huidige verskillende voorstelle vir afrigtingsdienste en afrigtingsaanbiedinge:

 

Afrigtingsaanbieding
Bekrywing
Koste per persoon
Item 1: Dinkvennoot
1,5 uur sessie in geval van ad hoc of krisis dilemma
R1350
Item 2: Opwarm, beplan en beweeg
Eerste sessie is 2 ure vir saam opstel van afrigtingsprogram. Minimum 2 een uur sessies daarna As jy kan baa t vind by afrigtingsessies wat fokus op:
  • Lewensveranderinge
  • Nuwedoelstellings
  • Identiteitskrisis
  • Frustrasiesenverveeldheid
  • Balansering van werk, familieenfinansies
  • Afskeep van self
  • Persoonlikeontwikkelingengroei
  • Beplanningvir die toekoms
  • Moedvirnuweaksies
  • Leer van nuwevaardighede
  • Evaluering van vriendskappeengrense
  • Herstel van depressiewedenke
  • Aflê van verlammendevrese
R1800 vir eerste sessie en R900 per sessie daarna.
Item 3: Bou besigheidspiere
Eerste sessie is 2 ure vir saam opstel van afrigtingsprogram. Minimum 2 een uur sessies daarna. As jy kan baat vind by afrigtingsessies wat fokus op:
  • Hoe om voor te berei vir ‘n werksonderhoud
  • Hoe om loopbaankeuses te maak
  • Hoe om te vorder in jou loopbaan
  • Hoe om ‘n besigheid te begin
  • Hoe om ‘n besigheid te groei
  • Hoe om ‘n besigheid te verkoop
  • Hoe om my besigheid te bemark
  • Hoe om my personeel te bestuur
  • Hoe om vennote te bestuur
  • Hoe om selfvertroue te bou
  • Hoe om bekwaam te wees
  • Hoe om professioneel te wees
  • Hoe om werk-leefstyl balans te hou
  • Hoe om spanning te hanteer
  • Hoe om uitbranding te voorkom
R1800 vir eerste en sessie R900 per sessie daarna.
Item 4: Spankonflik

Eerste sessie is 2 ure vir saam opstel van afrigtingsprogram.

Minimum 2 een uur sessies daarna.

As jy kan baat vind by afrigtingsessies wat fokus op:

  • Goeie inter-persoonlike verhoudings
  • Spanbou
  • Leierskapsontwikkeling
  • Konflikhantering
  • Gesinsverhoudinge
  • Werksverhoudinge
  • Kerkverhoudinge
  • Ontwikkeling van emosionele intelligensie
  • Stel van grense
  • Beïnvloeding van ander
R1800 vir eerste en sessie R900 per sessie daarna.
Item 5: Hekkies Kampioen
Eerste sessie is 2 ure vir saam opstel van afrigtingsprogram. Minimum 2 een uur sessies daarna. As jy kan baat vind by afrigtingsessies wat fokus op:
  • Oplossings vind
  • Beperkte oortuigings oorkom
  • Aanvaarding van verlies
  • Weer begin
R1800 vir eerste sessie en R900 per sessie daarna.
Item6: Afwarm, beplan en uitsien
Eerste sessie is 2 ure vir saam opstel van afrigtingsprogram. Minimum 2 een uur sessies daarna. As jy kan baat vind by afrigtingsessie wat fokus op:
  • Lewensveranderinge
  • Gesondheidsuitdagings
  • Werksveranderinge
  • Veroudering
  • Jou nalatenskap
  • Aflê van bekommernisse
  • Volharding
R1800 vir eerste en sessie R900 per sessie daarna.

 

Nota: Hierdie koste aanduidings is geldig tot Desember 2019.


© 2019 Geloofstroom