Bestaan van Jesus: ‘n Logiese Benadering | Geloofstroom Apologetiek E049

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman die vraag of ons seker kan wees dat Jesus werklik geleef het. Hulle ondersoek die logiese argumente rondom historiese gebeure en hoe ons sekerheid oor die verlede kan verkry. Deur die vergelyking van antieke artefakte en geskrifte, word die historiciteit van Jesus en Bybelse gebeure onder die loep geneem.

00:00 Intro
00:18 Die Vraag oor Jesus se Bestaan
01:03 Logika en Historiese Gebeure
02:06 Die Groot Trek en Maanlanding
02:42 Bewyse van Jesus se Historiciteit
03:45 Geloof sonder Sien

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's