Bybelvertalings en Gesag | Geloofstroom Apologetiek E011

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman die vraag oor die gesag van verskillende Bybelvertalings. Hulle fokus op die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) en hoe dit vergelyk met die 1933-53 vertaling. Hulle verduidelik die belangrikheid van die gronteks, sosio-historiese konteks, en die skrywer se bedoeling in die vertaalproses.

00:00 Intro
00:13 Vraag oor Bybelvertalings
01:09 Die NLV se Filosofie
02:19 Die Driehoek Model
04:06 Gesag van God se Woord
05:00 Logika en Vertalings
06:43 Afsluiting

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Het jy ‘n vraag? Stuur ‘n e-pos na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's