Die Betekenis van die Dooie See Rolle | Geloofstroom Apologetiek E107

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek, gesels Leon en Dr Herman oor die Dooie See Rolle en hul betekenis vir die Christelike geloof. Ons verken die geskiedenis van hierdie antieke geskrifte, ontdek hoe hulle gevind is, en bespreek waarom hulle so belangrik is vir die akkuraatheid van die Bybel soos ons dit vandag ken.

[00:00] Intro
[00:09] Wat is die Dooie See Rolle?
[01:07] Die ontdekking in Qumran
[01:42] Samestelling van die rolle
[02:33] Die belang van die Jesaja-boek
[03:22] Akkuraatheid van die Bybel

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org.

Verwante Artikels & Video's