In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek, gesels Leon en Dr Herman oor die historiciteit van Jesus, ‘n onderwerp wat dikwels debat ontlok. Hulle bespreek hoe verskillende godsdienste Jesus erken en die unieke aansprake wat Jesus gemaak het. Hierdie gesprek is veral relevant aangesien ons nader aan Goeie Vrydag beweeg.
00:00 Intro
00:13 Gesprek oor Goeie Vrydag
00:26 Was Jesus ‘n werklike persoon?
01:13 Bewyse van Jesus se bestaan
02:19 Unieke aansprake van Jesus
03:13 Die betekenis van Jesus se opstanding
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org