In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman die vraag of Jesus werklik uit die dood opgestaan het. Hulle ondersoek die historiese bewyse en getuienisse van figure soos Pontius Pilatus, Josephus, en Tacitus, en hoe hierdie bewyse die geloofwaardigheid van die opstanding versterk. Hulle bespreek ook die transformasie van Paulus en die bereidwilligheid van die dissipels om vir hul geloof te sterf.
00:00 Intro
00:12 Die Vraag van die Opstanding
00:53 Historiese Bewyse
02:09 Paulus se Getuienis
03:05 Die Dissipels se Getuienis
03:48 Lukas se Perspectief
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae en opinies na info@geloofstroom.org