Hoe Akkuraat is die Apostels se Boodskap? | Geloofstroom Apologetiek E085

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek delf ons in die vraag: Hoe weet ons dat die apostels die boodskap van Jesus akkuraat oorgedra het? Ons ondersoek die strukturele proses wat Jesus gevolg het, die dissipels se toewyding, en die rol van die Heilige Gees in die akkuraatheid van die boodskap.

00:00 Intro
00:13 Die Vraag van Akkuraatheid
01:08 Jesus se Onderwysmetodes
01:52 Die Dissipels se Getuienis
02:33 Die Sosio-historiese Konteks
03:21 Die Rol van die Heilige Gees

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's