In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman ‘n vraag wat baie van ons raak: Hoe hanteer ons dit wanneer ons kinders by die skool met twyfel en ander gelowe gekonfronteer word? Ons kyk na die uitdagings wat jong Christene in die gesig staar en hoe ouers hulle kan ondersteun.
00:00 Intro
00:09 Die Vraag van Twyfel
00:46 Anonieme Vrae en Die Rol van Ouers
01:14 Uitdagings by die Skool
01:41 Die Belang van Apologetiek
02:08 ‘n Voorbeeld van Waarskuwing
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org.