In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek gesels Leon en Dr Herman oor ‘n vraag wat baie van ons raak: hoe hanteer ons teleurstelling? Hulle deel insigte uit die Bybel en persoonlike ervarings om ons te help verstaan dat teleurstellings deel van die lewe is, maar dat ons hoop kan vind in ons geloof.
Tydens die gesprek verwys hulle na Johannes 14 en hoe hierdie teks ons kan bemoedig in moeilike tye. Hulle bespreek ook hoe ons kan fokus op die groter prentjie van wat God vir ons beplan het.
00:00 Intro
00:18 Welkom en Inleiding
01:08 Die Vraag van Teleurstelling
01:36 Bybelse Perspektief op Teleurstelling
02:12 Hoop en Oorwinning in Christus
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org.