Hoe Om ‘n Doeltreffende Bybelstudie Te Begin | Geloofstroom Apologetiek E048

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman die belangrikheid van ‘n goeie Bybelstudieroutine. Hulle gee praktiese riglyne oor hoe om die Bybel sistematies te bestudeer en die waarde daarvan om die Bybel in sy geheel te verstaan. Die gesprek fokus op die doel om ‘n dieper verhouding met God te ontwikkel deur Sy Woord.

00:00 Intro
00:18 Die belangrikheid van ‘n Bybelstudieroutine
01:03 Doelwitte van Bybelstudie
01:36 Hoe om die Bybel te benader
02:39 Systematiese studie van die Bybel
03:19 Gemeenskap en gebed in studie

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng.
Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's