Hoe Prioritiseer Ek God? | Geloofstroom Apologetiek E092

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman hoe ons die koninkryk van God eerste in ons lewens kan stel. Hulle bou voort op verlede week se vraag en gee praktiese insigte oor hoe om te weet of ons werklik God se koninkryk prioriteit maak. Ons word herinner dat ons lewens moet getuig van gehoorsaamheid aan God se woord en die verkondiging van die goeie nuus aan ander.

00:00 Intro
00:10 Verwelkoming en Verlede Week se Vraag
00:48 Die Vraag van Hierdie Week
01:38 Prioriteite en Daaglikse Lewe
02:34 Gehoorsaamheid en Verlossing
03:28 Getuienis en Liefde

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's