Inhoud wat ondersteun & verryk

Ons wil jou toerus met geloofgebaseerde hulpbronne wat jou help om geestelike te groei en ander te lei.

Waarmee kan ons jou help?

Kies die tipe hulpbron waarna jy op soek is. Elke artikel en video is ontwerp om jou te inspireer, praktiese raad te gee en jou geloof te versterk.

Bybelonderrig

Prakties hulpmiddels, artikels en onderrig om die Bybel te leer, verstaan en toepas.

Video's & Gesprekke

Verken kort video's en gesprekke oor geloofsvrae en Bybelse waarhede.

Help ons om die Woord te versprei

Jou ondersteuning maak dit moontlik om Bybelgetroue inhoud te skep, bedienings geleenthede aan te bied en meer mens met die liefde van Christus te bereik.