JUIG! artikels vir ouers & families.

Ontdek inspirasie, praktiese raad en bemoediging wat jou kan help om geloof tuis te leef – elke dag.

Artikel versameling

Hier vind jy ‘n groeiende verameling JUIG! artikels oor geloof, ouerskap, verhoudings, kinders, emosies en die uitdagings van die moderne wêreld. Ons doel is om jou toe te rus met Bybelse perspektiewe en praktiese raad vir alledaagse lewe.

Help ons om die Woord te versprei

Jou ondersteuning maak dit moontlik om Bybelgetroue inhoud te skep, bedienings geleenthede aan te bied en meer mens met die liefde van Christus te bereik.