- Bybelse waarheid
- Prakties
- Toepaslik
Video's vir 'n lewendige geloof.
Ontdek Apologetiek en Bybelonderrig wat jou geloof verdiep, vrae aanspreek en jou toerus om die Waarheid met oortuiging te leef en te deel.
Video's wat jou toerus
Hier vind jy ‘n versameling van Apologetiek en Bybelonderrig video’s wat jou geloof verdiep, jou toerus met Bybelse waarhede en jou help om moeilike vrae in die wêreld vandag met oortuiging te beantwoord.
Help ons om die Woord te versprei
Jou ondersteuning maak dit moontlik om Bybelgetroue inhoud te skep, bedienings geleenthede aan te bied en meer mens met die liefde van Christus te bereik.