Is Christene Narrow-Minded? | Geloofstroom Apologetiek E024

In hierdie episode ondersoek Leon en Dr Herman die vraag of Christene narrow-minded is omdat hulle glo dat Jesus die enigste weg na God is. Hulle gebruik ‘n Sokratiese benadering om die konsep van absolute waarheid te verken en hoe dit verband hou met verskillende godsdienstige perspektiewe. Die bespreking raak aan die ironie van liberale en konserwatiewe standpunte en die rol van die Heilige Gees in die Christelike geloof.

00:00 Intro
00:13 Vraag: Is Christene narrow-minded?
00:32 Sokratiese vraagstelling
01:20 Ironie en absolute waarheid
01:59 Die rol van die Heilige Gees

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's