Is die Christelike Geloof ‘n Kopie? | Geloofstroom Apologetiek E022

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman die vraag of die Christelike geloof bloot ‘n kopie van antieke mitologiese figure soos Mithras en Osiris is. Hulle ondersoek die ooreenkomste en verskille tussen hierdie figure en Jesus Christus, en bied ‘n deeglike verduideliking van waarom die Christelike geloof uniek is.

00:00 Intro
00:13 Vraag oor Christelike geloof as kopie
01:03 Ooreenkomste en verskille met mitologie
01:49 Die fiktiewe Titan en die Titanic
02:47 Historiese realiteit van Jesus
03:25 Die invloed van die Christelike geloof

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org.

Verwante Artikels & Video's