Is die COVID-19 Inenting die Merk van die Dier? | Geloofstroom Apologetiek E020

In hierdie episode bespreek Leon en Dr. Herman ‘n vraag wat baie gelowiges bekommer: Is die COVID-19 inenting die merk van die dier soos in Openbaring beskryf? Hulle ondersoek die Bybelse teks en gee perspektief oor hoe om hierdie kwessie te benader.

00:00 Intro
00:13 Die Vraag: COVID-19 en die Merk
00:33 Bybelse Perspektief
01:17 Die Rol van Wetenskap
02:25 Die Merk van God
03:21 Vergelyking met Polio
04:08 Gevolgtrekking

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's