In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek ondersoek ons die vraag of die woorde in die Nuwe Testament werklik deur die Heilige Gees geïnspireer is. Ons kyk na hoe die apostels, soos Paulus en Petrus, die gesag van die Skrif bevestig en hoe die Nuwe Testamentiese geskrifte met die Ou Testament verbind word.
00:00 Intro
00:07 Verwelkoming en Agtergrond
01:08 Die Vraag oor Inspirasie
02:17 Paulus en Lukas se Geskrifte
03:05 Petrus se Erkenning van Paulus
03:56 Die Bybel as Geïnspireerde Woord
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org