Is Geloof die Oorsaak van Oorloë? | Geloofstroom Apologetiek E066

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek ondersoek Leon en Dr Herman die algemene bewering dat geloof die hoofrede is vir die meeste oorloë in die geskiedenis. Hulle delf diep in die feite en statistieke om hierdie stelling te toets en bespreek hoe geloof dikwels verkeerdelik die skuld kry vir menslike konflik.

00:00 Intro
00:17 Die Stelling: Geloof veroorsaak Oorloë
01:32 Feite en Statistieke oor Oorloë
02:26 Misbruik van Geloof in die Verlede
03:38 Geloof vs. Menslike Interpretasie
04:33 Slotgedagtes

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's