In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman die vraag of geloof net ‘n produk van jou kultuur is. Hulle ondersoek die idee dat jou geloofsoortuiging bepaal word deur waar jy grootgeword het, en of daar meer is om te oorweeg. Dr Herman verduidelik waarom die oorsprong van jou geloof nie noodwendig die waarheid daarvan bepaal nie en hoe die Christelike geloof oor kulturele grense heen versprei het.
00:00 Intro
00:13 Die Vraag van die Week
01:00 Die Waarheid van Geloofsoortuigings
01:43 Voorbeeld uit Sport
02:07 Verandering van Geloofsoortuigings
02:43 Die Uitnodiging tot Ondersoek
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org