Is Onbeleden Sondes ‘n Vloek? | Geloofstroom Apologetiek E127

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon die vraag of onbeleden sondes ‘n vloek deur bloedlyne kan veroorsaak. Hy verduidelik hoe belangrik dit is om alle leringe aan die Bybel te toets en beklemtoon dat God se genade deur Jesus Christus ons van enige vloek bevry. Leon moedig kykers aan om die Skrif self te ondersoek en nie bloot menslike opinies te volg nie.

00:00 Intro
00:08 Welkom en inleiding
00:46 Vraag oor vloeke en bloedlyne
02:02 Toetsing aan die Bybel
03:01 Jesus se verlossing van vloeke
04:17 Afsluiting en uitnodiging

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's