Jesus as die Seun van die Mens | Geloofstroom Apologetiek E078

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek ondersoek Leon en Dr Herman die betekenis agter die term ‘Seun van die Mens’ soos gebruik in die Bybel. Hulle bespreek hoe hierdie benaming Jesus se menslikheid, nederigheid en die vervulling van profesieë beklemtoon. Deur verskeie Skrifverwysings te gebruik, verduidelik hulle waarom Jesus uniek is in sy rol as die Seun van die Mens.

00:00 Intro
00:12 Verwysings na die Seun van die Mens
01:14 Jesus se Menslikheid
01:54 Jesus se Nederigheid
02:31 Jesus as die Volmaakte Mens
03:11 Vervulling van Profesie
03:35 Slotgedagtes

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org.

Verwante Artikels & Video's