Jesus se Woorde in die Synagoge | Geloofstroom Apologetiek E143

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek ondersoek Leon en Dr Herman die betekenis van Jésus se woorde toe Hy in die synagoge uit Jesaja 61 voorgelees het. Hulle bespreek hoe hierdie profesie oor die Messias vervul is in Jésus se bediening en die reaksie van die mense wat geskok was oor sy aansprake.

00:00 Intro
00:08 Jésus se Preek in die Synagoge
01:05 Die Messias se Onverwagte Koms
01:32 Bewyse en Verwagtinge
02:10 Jésus se Sosio-ekonomiese Agtergrond
02:31 Die Vervulling van Jesaja se Profesie

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's