Kan God ‘n Onmoontlike Klip Skep? | Geloofstroom Apologetiek E089

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek ondersoek ons ‘n uitdagende vraag: As God alles kan doen, kan Hy ‘n klip skep wat Hy nie kan oplig nie? Dr Herman bespreek die logika en teologie agter sulke vrae en hoe dit ons begrip van God se karakter beïnvloed. Ons delf diep in die Bybel om te verstaan hoe God se heiligheid en souvereiniteit in lyn is met sy dade.

00:00 Intro
00:08 Verwelkoming en Inleiding
00:45 Die Vraag van die Klip
01:31 Die Motief Agter die Vraag
02:02 God se Logiese Aard
02:53 Wat God Nie Sal Doen Nie
03:58 God se Souvereiniteit

Aanbieders: Dr Herman en Leon. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels en Video's