Kontak Geloofstroom

Of jy ‘n Bybelvraag het of net in verbinding wil kom – ons maak graag kontak.

Stuur vir ons 'n boodskap

Voltooi asseblief die vorm hieronder en dui die aard van jou navraag aan, sodat ons jou beter kan help:

Kontak Ons

Ons waardeer elke navraag en hanteer dit met sorg en vertroulikheid.

Alternatiewelik

Stuur 'n e-pos

Jy kan ons ook direk kontak via e-pos

WhatsApp

Indien jou navraag dringend is, kan jy ook vir Herman de Kock kontak per WhatsApp met jou naam en ‘n kort boodskap.

Herman de Kock

Teoloog & prediker

Help ons om die Woord te versprei

Jou ondersteuning maak dit moontlik om Bybelgetroue inhoud te skep, bedienings geleenthede aan te bied en meer mens met die liefde van Christus te bereik.