In hierdie spesiale 100ste episode van Geloofstroom Apologetiek, gesels Leon en Dr Herman oor die reis tot dusver en die doel van hul bediening. Hulle fokus op die beantwoording van kort en kragtige vrae oor die Bybel en geloof, wat dikwels uitdagend is, maar noodsaaklik vir baie mense se geloofsreis.
Hierdie episode is ‘n viering van die vrae wat ons kykers ingestuur het en die antwoorde wat ons saam ontdek het. Dankie aan almal wat deelgeneem het aan hierdie reis.
00:00 Intro
00:09 Die Reis na Episode 100
00:17 Wat is Apologetiek?
00:27 Doel van Geloofstroom
00:35 Kort en Krachtige Antwoorde
00:41 Dank aan Kykers
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Het jy ‘n vraag? Kontak ons gerus by info@geloofstroom.org