Meditasie in die Bybel | Geloofstroom Apologetiek E105

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek ondersoek Leon en Dr Herman die konsep van meditasie soos dit in die Bybel voorkom. Hulle vergelyk dit met meditasie in ander godsdienste soos Hindoeïsme en Boeddhisme, en verduidelik hoe Bybelse meditasie eerder ‘n proses van nadenke oor God se Woord is.

00:00 Intro
00:09 Die vraag oor meditasie
00:42 Meditasie in ander godsdienste
01:06 Bybelse meditasie verduidelik
01:47 Dieper betekenis van Psalm 119:15
02:28 Die doel van Bybelse meditasie

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's