Moet Ons Getuig? | Geloofstroom Apologetiek E025

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman die vraag of Christene moet getuig of stilbly. Hulle ondersoek die rol van getuienis in die lig van Bybelse opdragte en die voorbeeld van Paulus. Is dit genoeg om te glo dat God se wil sal geskied, of het ons ‘n verantwoordelikheid om Jesus se boodskap te deel?

00:00 Intro
00:14 Die Vraag van Getuienis
01:00 Paulus se Voorbeeld
01:36 Bybelse Opdragte
02:15 Praktiese Toepassing
02:30 Jürgen Moltmann se Perspektief

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's