Ontdek Jou Geestelike Gawes | Geloofstroom Apologetiek E076

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman ‘n belangrike vraag: Hoe weet ek wat my geestelike gave is? Hulle delf in die Skrif en gee praktiese riglyne oor hoe om jou gawes te ontdek en te gebruik tot eer van God. Hulle beklemtoon dat die fokus op God se verheerliking moet wees en nie op die gawes self nie.

00:00 Intro
00:12 Die Vraag: Geestelike Gawes
00:45 Skrifverwysing: 1 Korinthiërs 12
01:25 Fokus op God, nie Gawes
02:17 Raad van Mede-gelowiges

Aanbieders: Leon en Dr Herman. Het jy ‘n vraag? Kontak ons by info@geloofstroom.org

Verwante Artikels en Video's