In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek ondersoek Leon en Dr Herman ‘n interessante vraag oor die skynbare teenstrydigheid in die Bybel rakende Paulus se ervaring op die pad na Damaskus. Ons delf dieper in die oorspronklike Griekse teks om te verstaan hoe die woord ‘stem’ verskillend vertaal en geïnterpreteer kan word.
00:00 Intro
00:07 Die Vraag: Paulus se Ervaring
00:45 Die Bybeltekste Vergelyk
01:20 Die Griekse Woord ‘Stem’
02:14 Voorbeelde van ‘Stem’ in die Bybel
03:08 Paulus se Unieke Ervaring
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org