Riglyne vir Gospelmusiek | Geloofstroom Apologetiek E096

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman die gebruik van gospelmusiek in die kerk. Hulle ondersoek die belangrikheid van die verheerliking van God deur musiek en gee praktiese riglyne oor hoe om geestelike liedere te kies wat bybelse beginsels weerspieël.

00:00 Intro
00:08 Die vraag oor gospelmusiek
00:42 Wat is geestelike musiek?
01:12 Die primêre beginsel van verheerliking
02:04 Riglyne vir musiekkeuse
03:07 Die rol van die Bybel in musiek

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org.

Verwante Artikels & Video's