In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek, gesels Leon en Dr Herman oor ‘n diepgaande vraag: As God reeds alles weet, waarom is gebed dan nodig? Hulle verduidelik hoe gebed nie net ‘n lysie is om af te ram nie, maar eerder ‘n proses van groei en verhouding met God. Deur gebed kan ons ons emosies en gedagtes eerlik voor God uitstort en sy ewige perspektief op ons situasies verkry.
00:00 Intro
00:13 Verwelkoming
00:21 Die Vraag: Waarom Bid?
00:38 Die Antwoord Lê in die Vraag
01:44 Die Moedelgebed en God se Perspektief
02:56 Gebed as Verhouding
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org