Waarom die Bybel? | Geloofstroom Apologetiek E001

In hierdie eerste episode van Geloofstroom Apologetiek, gesels Leon en Dr Herman oor die kernvraag: Waarom die Bybel? Hulle delf in die gesag van die Bybel, Jesus se bevestiging daarvan, en die wetenskaplike en historiese ondersteuning wat dit geniet. Hierdie episode bied ‘n insiggewende blik op hoe die Bybel ons geloof vorm en waarom dit steeds relevant is.

00:00 Intro
00:08 Begin van die reeks
01:00 Bybelse perspektief
02:00 Die gesag van Jesus
03:00 Wetenskaplike en historiese bewyse
04:00 Die rol van profesie

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org.

Verwante Artikels & Video's