Waarom die Oud Testament Belangrik is | Geloofstroom Apologetiek E010

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman die vraag waarom Christene steeds die Oud Testament moet lees. Hulle verduidelik hoe Jesus self die Oud Testament gebruik het en die belangrikheid daarvan vir die verstaan van die Nuwe Testament.

00:00 Intro
00:13 Die Vraag: Oud Testament se Relevansie
00:33 Jesus en die Oud Testament
01:01 Skrifverwysings in Lukas
01:57 Die Goue Draad van die Bybel
02:42 Jesus se Voorbeeld
03:27 Lukas se Perspektief

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org.

Verwante Artikels & Video's