Waarom is die Heelal Nie Beter? | Geloofstroom Apologetiek E043

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman ‘n diepgaande vraag: As daar nie ‘n multiversum is nie, hoekom is die heelal nie beter nie? Hulle delf in die Bybelse perspektief oor God se raadsplan en die rol van die kerk in hierdie wêreld. Hulle verwys na Efesiërs en die betekenis van Jesus se opstanding en hoe dit ons as Christene beïnvloed.

00:00 Intro
00:10 Realiteit en Vrae
00:29 Die Vraag oor die Heelal
00:42 God se Raadsplan
01:58 Die Rol van die Kerk
02:32 Doen Iets: Die Opdrag

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae of kommentaar na info@geloofstroom.org

Verwante Artikels & Video's