Waarom Lyk die Wêreld So? | Geloofstroom Apologetiek E044

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek ondersoek Leon en Dr Herman die vraag waarom die wêreld lyk soos dit lyk. Hulle bespreek die oorsprong van seer en onreg in die wêreld en hoe dit teruggevoer kan word na die mens se ongehoorsaamheid aan God. Die gesprek bied ‘n Bybelse perspektief op die toestand van die wêreld en die rol van sonde.

00:00 Intro
00:18 Moeilike Vrae en Waarnemings
01:04 Die Integriteit van Waarnemings
02:33 Waar Kom Verkeerd Vandaan?
03:24 Die Gevolge van Ongehoorsaamheid

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Het jy vrae of kommentaar? Kontak ons gerus by info@geloofstroom.org.

Verwante Artikels & Video's