Waarom Vier Evangelies? | Geloofstroom Apologetiek E142

In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek bespreek Leon en Dr Herman ‘n vraag wat baie gelowiges al gevra het: Waarom is daar vier evangelies en hoekom verskil hulle? Hulle ondersoek die verskillende perspektiewe van die evangelies en hoe hierdie verskille eerder ‘n harmonieuse geheel vorm.

00:00 Intro
00:07 Die Vraag: Vier Evangelies
01:00 Verskillende Perspektiewe
01:48 Die Sinoptiese Evangelies
02:36 Verskille in Weergawes
03:11 Die Skrywers se Agtergrond

Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur gerus jou vrae na info@geloofstroom.org.

Verwante Artikels & Video's