In hierdie episode van Geloofstroom Apologetiek duik Leon en Dr Herman in die vraag: Wat beteken dit dat die Bybel geïnspireer is? Hulle bespreek hoe God se gedagtes deur sekere skrywers neergepen is en hoe elke woord in die Bybel deur God ingeasem is.
Hulle ondersoek verskeie Bybeltekste wat hierdie konsep ondersteun en verduidelik die belangrikheid van die Bybel se inspirasie tot in die fynste detail.
00:00 Intro
00:13 Nuwe Jaar en Vrae
00:33 Wat is Bybelse Inspirasie?
01:23 God se Betrokkenheid in Detail
02:03 Bewyse uit die Skrif
03:32 Jesus se Bevestiging van die Woord
Aanbieders: Herman de Kock en Ds Leon Geel. Ds Leon Geel is hoofprediker by Midstream Familiekerk, Gauteng. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org