Welkom by ons honderdste episode van Geloofstroom Apologetiek! Leon en Dr Herman bespreek wat Christenskap uniek maak in vergelyking met ander godsdienste. Ons kyk na die kern van die Christelike geloof en waarom dit so belangrik is om hierdie boodskap te verstaan en te deel.
00:00 Intro
00:09 ‘n Spesiale Mylpaal
01:03 Wat maak Christenskap uniek?
02:33 Die Rol van Apologetiek
03:15 God se Inisiatief in Redding
04:38 Die Kern van die Evangelie
Aanbieders: Leon en Dr Herman. Stuur jou vrae na info@geloofstroom.org